INPIRASIE VIR HEIDI Juwele se aanlynwinkel:

Kosbare herinneringe van ‘juweletyd’ met my ma – die opwinding van stringe pêrels, kleurvolle edelstene in ringe en blink oorbelle in sagte fluweelsakkies!

ELKE JUWEEL IS SPESIAAL EN HET ‘N STORIE VAN VREUGDE EN LIEFDE

Heidi van Nieuwenhuizen

Owner & Founder
HEIDI Juwele