reviews
Here’s what our clients say:
Perfekte geskenk
C is mal oor al haar geskenke. Baie dankie Heidi 🌺
Allermooiste pendant en oorbelle
Dankie vir die pragtige pendant en oorbelle . Mal daaroor en waardeer jou goeie diens Hedi👏👏
Lovely jewelry
Very happy with jewelry I ordered online.
Good prices and nice to get compliments when I wear it
Love shopping with Heidi
Such beautiful range of jewellery and always find gifts and beautiful wrapping too
Thank you Heidi
Gorgeous pearls
Thank you Heidi for the beautifully wrapped parcel with my gorgeous pearl jewellery I ordered online.
Pretty range & Best service
Thank you Heidi
Received my order and I am thrilled. Appreciate your help choosing the gifts and earrings for myself
THANK YOU FROM MY HEART
From my heart a HUGE THANK YOU
HEIDIJUWELE rocks ! The best service and my necklace and rings are very beautiful I wear them all the time.
See you soon for more jewellery Heidi
Mooiste juwele
Ek is baie gelukkig met my juwele en spaar vir my volgende bederf
Pragtige & smaakvolle juwele
Heidi vir sulke pragtige & smaakvolle juwele verdien jy ‘n groot pluimpie! Dankie vriendin
Trudi K
One of a kind & original
Just love my necklace & receiving so many compliments .
Thank you Heidi
# jewelery#happy#original#oneofakind#excellentservice
Lovely range of quality jewellery & the best client service
Thank you Heidi
I found real beauties to add to my silver jewellery collection
Uniekheid ❤️❤️
Baie dankie Heidi vir my unieke ring en oorbelle ❤️ en jou uitstekende diens ❤️
Mooiste oorbelle
Baie dankie Heidi
Dra my oorbelle en ringe elke dag dis so mooi en kry soveel komplimente.
Mooiste Mooi.
Ek is gek oor juwele maar hou van “uniek” wees… en het van die mooiste juwelle hier by “Heidi Juwele” ondek … Heidi het soveel passie en help graag en haar diens is puik.
Baie dankie vir die pragtige juwele Heidi. 🌼
Lieflike en topkwaliteit juwele
Baie dankie vir my mooiste ringe en ek waardeer jou moeite Heidi.
Heidijuwele se diens is uitstekend!
Beautiful juwele
Ek is baie tevrede met my juwele wat ek aanlyn gekoop het. Spaar nou vir my volgende bestelling. Heidi se diens is uitstekend
Uitstekende diens en mooiste webblad
Baie dankie vir my bestelling. Mal oor my oorbelle en pendant
Excellent service & top quality jewellery
Heidi was very helpful and I am very pleased with my online purchases.
THANK YOU for prompt delivery of my order.
Chime pendant
Die chime pendant kry baie komplimente
Baie dankie Heidi vir mooi verpakking🎁
Lani vd W
Moonstone Necklace
I recently purchased the Moonstone Necklace from the website . I am so thrilled and impressed with my new piece of jewelery and the excellent service recieved from Heidi.I have had so many compliments and will definately be ordering again soon.
Pretty jewellery
Thank you Heidi. The pieces I bought for gifts are so pretty and the birthdays will be remembered when my friends wear their jewelery
Goeie kwaliteit en sakpas pryse
Goeie pryse vir kwaliteit juwele. Baie dankie vir mooi verpakking van my oorbelle en maansteen ring . Die ring pas perfek.
Gaan weer bestel by HEIDIJUWELE se aanlynwinkel.
Mooi juwele. Uitstekende diens
Juwele is pragtig & diens is uitstekend! Baie dankie HEIDI Juwele.
Pragtige perels
Puik diens en my perels is pragtig 🌟
Baie dankie HEIDI Juwele
Mooiste juwele
Baie dankie vir my ringe. Pas perfek en dra dit elke dag
Awesome!
Very satisfied with my recent purchase. Will recommend!