Besonderse ‘Eternity’ ring met unieke skakels.
Besonderse Sterling silwer ring met cubic zirconia detail op kleiner skakels tussen die groter ovaalvormige skakels. Uniek en pragtig – kan aan enige vinger gedra word.
Ovaalvormige groter skakels 7mm
Grootte van ring Q/R